Boskatjiepiering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boskatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Gardenia
Spesie: G. thunbergia
Binomiale naam
Gardenia thunbergia
L.f.
Sinonieme

Genipa thunbergia (Thunb.) Baill.

Gardenia thunbergia deur Edith Struben (1868-1936)

Die Boskatjiepiering (Gardenia thunbergia) is 'n klein boompie wat natuurlik voorkom in immergroen woude in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die blomme is wit, swaar gegeur en is tot 70 mm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Witkatjiepiering. Die boom se vrugte bly maande lank aan die boom, is gryserig en taamlik glad met verhewe witterige spikels.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Boskatjiepiering (kategorie)