Bosluiskloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Natuurskoon van bo geneem.
Landskap
Landskap

Bosluiskloofpas lê op 'n grondpad wat lei na die Gamkapoortdam aan die noordelike helling van die Klein Swartberge tussen Ladismith en Calitzdorp. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 000m bo seevlak en het 'n maksimumsteilte van 1:14.

Kaart van roete en omliggende area.
Kaart van roete en omliggende area.

Sien ook[wysig]

Koördinate: 33°20′31.8″S 21°29′06.7″O