Bospatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bospatrys
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Dendroperdix
Roberts, 1922
Spesie: D. sephaena
Binomiale naam
Dendroperdix sephaena
(Smith, 1836)
Sinonieme

Francolinus sephaena

Die Bospatrys (Dendroperdix sephaena) is 'n algemene standvoël en kom in noord Namibië, noord en oos Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga voor. Die voël is 30 - 35 cm groot en weeg 240 - 460 gram. Hulle leef in beboste savanne en boomvelde. In Engels staan die voël bekend as Crested Francolin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]