Bosveldkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosveldkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. caffer
Binomiale naam
Anthus caffer
Sundevall, 1851

Die Bosveldkoester (Anthus caffer) is 'n gelokaliseerde, redelik algemene standvoël en nomade in oop boomveld, veral op klipperige plekke waar daar goeie grasbeskutting is. Die voël is 13 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bushveld Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus caffer”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.