Bosveldstompstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosveldstompstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Macrosphenidae
Genus: Sylvietta
Spesie: S. rufescens
Binomiale naam
Sylvietta rufescens
(Vieillot, 1817)

Die Bosveldstompstert (Sylvietta rufescens) of krombek is 'n wydverspreide standvoël in boomveld, savanne en dorre struikveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Long-billed Crombec

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sylvietta rufescens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.