Bosvlier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosvlier
Ook: (en) Forest elder [1]
S.A. nasionale nommer: 634 [1]
Nuxia floribunda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Stilbaceae
Genus: Nuxia
Spesie: N. floribunda
Binomiale naam
Nuxia floribunda
Benth.
Sinonieme
  • Lachnopylis polyantha (Gilg) C.A.Sm.
  • Nuxia floribunda var. holstii Gilg
  • Nuxia holstii (Gilg) Gilg
  • Nuxia polyantha Gilg
  • Nuxia usambarensis Gilg
  • Nuxia volkensii Gilg

Die Bosvlier (Nuxia floribunda) is 'n middelgroot boom wat voorkom vanaf die Wes-Kaap tot in Limpopo.

Dit is 'n multi-vertakte struik met eenvoudige, blinkgroen en groot blare (tot 15 x 5 cm). Die piepklein blommetjies (3 mm lank) is roomwit, word aan groot trosse gedra en ruik geurig. Die vrugte is ook klein (4 mm) en word vaalbruin wanneer ryp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 226. ISBN 978-1-77007-759-1.