Botrivier, Wes-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die dorpie in die Wes-Kaap. Vir die rivier self, sien Botrivier (rivier).
Botrivier
Ligging van Botrivier op 'n kaart (Wes-Kaap)
Botrivier
Botrivier
Koördinate: 34°13′33″S 19°12′18″O Koördinate: 34°13′33″S 19°12′18″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Theewaterskloof
Wyk 7
Oppervlak
 - Land 3,23 km² (1,2 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 4 052
 - Digtheid 1 254,5/km² (3 249,1/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7185
Skakelkode(s) 028

Botrivier is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 4,052 gehad[1]. Die dorp lê langs die N2 nasionale pad. Die R43 hoofpad na Hermanus draai hier af. Vandag is die distrik bekend vir sy uie. Die naam is afgelei van al die botter wat hier gemaak is.[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]