Boundary Peak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Boundary Peak
Boundary Peak Nevada USA.jpg
Die Boundary Peak.
Ligging: Nevada, Verenigde State van Amerika
Hoogte: 4 098 meter
Koördinate: 37°15′18″N 118°21′24″W
Tipe: Berg

Boundary Peak (Boundary Punt) is die hoogste punt in die staat van Nevada in die Verenigde State van Amerika. Die berg is 4 098 meter bo seevlak hoog en net een kilometer van Kalifornië.