Brahmaputra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
གཙང་པོ། - ब्रह्मपुत्रा - ब्रह्मपुत्र नदी - ব্রহ্মপুত্র নদ
Die Brahmaputra naby Guwahati, Assam, Indië.
Die Brahmaputra naby Guwahati, Assam, Indië.
Ganges-Brahmaputra-Meghna basins.jpg
Die stroomgebied van die Brahmaputra en die Ganges.
Oorsprong Gletser Jêmayangzom, naby Kailash (Volksrepubliek van Sjina)
Monding met die Ganges in die Padma, Bangladesj
Golf van Bengale
Stroomgebied Volksrepubliek van Sjina, Indië en Bangladesj
Lengte 2 900 km (1 800 myl)
Oorsprong-hoogte 5 210 m (17 093 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 19 300 m³/s (681 600 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 651 334 km² (251 500 myl²)
Kaart van die Brahmaputra-bekken in Asië.
Kaart van die Brahmaputra-bekken in Asië.

Die Brahmaputra (Tibeties: ཡར་ཀླུང་གཙང་པོ།, Sanskrit: ब्रह्मपुत्रा, Hindi: ब्रह्मपुत्र नदी, Bengaals: ব্রহ্মপুত্র নদ) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Asië. Die rivier, met 'n lengte van 2 900 km (1 800 myl), is ná die Indus die tweede langste rivier in Suid-Asië.

Die Brahmaputra vloei deur die volgende lande: Volksrepubliek van Sjina, Indië en Bangladesj, asook naby die volgende stede: Lhasa en Dhaka.

Die Brahmaputra vloei deur die Groot Vlakte suid van die Himalaja, wat een van die mees digbevolkte gebiede van die wêreld is.

Sien ook[wysig]