Bram Fischer Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bram Fischer Int. Lughawe
IATA: BFNICAO: FABL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar / Militêr
Operateur Airports Company South Africa (ACSA)
Suid-Afrikaanse Lugmag
Ligging Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 4,457 vt / 1,358 m
Webtuiste Bloemfontein Lughawe
Map
BFN is geleë in Vrystaat
BFN
Ligging van die lughawe in die Vrystaat
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 2,559 8,395 Teer
12/30 2,195 7,201 Teer
Bron: Airport web site[1]

Bram Fischer Internasionale Lughawe (IATA: BFN, ICAO: FABL) is 'n lughawe in Bloemfontein, Suid-Afrika.

Dit is na die kommunis Bram Fischer genoem. Die lughawe het in vroeëre jare (tot 1995) as die JBM Hertzog-lughawe en daarna as die Bloemfontein Internasionale Lughawe bekend gestaan. Pres. Jacob Zuma het die naamsverandering op Donderdag, 13 Desember 2012 aangekondig en dit as "'n stap in die rigting van nasiebou wat 'n gedeelde erfenis en toekoms uitstraal" beskryf.[2]

Die aanloopbaan word gedeel met Lugmagbasis Bloemspruit.

Verwysings[wysig]