Brandon October

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brandon October
Geboortenaam Brandon Steve October
Geboorte 30 Mei 1977
Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger, akteur
Instrument(e) Stem
Aktiewe jare 2002 - nou
Uitgewer(s) Sony BMG
Webwerf brandonoctober.net
Portal.svg Musiekportaal

Brandon October (30 Mei 1977) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur. Hy het in 2002 die tweede plek (net na Heinz Winckler) in die Suid-Afrikaanse Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA-toekenning in die kategorie Beste Pop Album genomineer. October is 'n aanbieder op kykNET en mede-aanbieder van die gewilde Supersterre TV-musiekkompetisie wat op op SAUK2 gebeeldsend word.[1][2]

Diskografie[wysig]

  • Temptation CD, 2004
  • Idols Christmas Album, 2006
  • Skouspel CD, 2006
  • Skouspel DVD, 2006
  • Daar Waar Liefde Staan CD, 2007
  • Kaapse Jol CD, 2007
  • Skouspel CD, 2007
  • Skouspel DVD, 2007

Verwysings[wysig]

  1. Profiel op ASTV, besoek op 20 Junie 2010.
  2. Who's Who SA, besoek op 20 Junie 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]