Brandvlei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brandvlei
Ligging van Brandvlei op 'n kaart (Noord-Kaap)
Brandvlei
Brandvlei
Koördinate: 30°21′S 21°49′O Koördinate: 30°21′S 21°49′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Hantam
Stigting 1862
Oppervlak
 - Stad 208,65 km²  (80,6 vk m)
Hoogte 922 m (3 025 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 2 308
 - Digtheid 11/km² (28,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Stigter Ou Brand
Die NG kerkgebou op Brandvlei.

Brandvlei is 'n dorpie in die hart van die Boesmanland, Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë langs 'n groot pan. Die dorpie het in 1961 munisipale status verkry. Sout word in die omgewing ontgin. Daar is ook verskeie Boesmantekeninge te sien in die omgewing.

Volgens oorlewering het die dorpie sy naam gekry toe 'n ou trekboer ene 'ou Brand' die droë gras per ongeluk aan die brand gesteek het, vandaar die naam Brandvlei. Verneukpan is halfpad tussen Brandvlei en Kenhardt.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4