Brandvlei-gevangenis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Brandvlei-gevangenis is 'n tronk op die bank van die Brandvleidam naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die tronk word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur.

Die tronk het 'n maksimum- en minimum-sekuriteitseenheid asook 'n jeugafdeling. Volgens die 2011-sensus het die tronk 'n bevolking van 3,020, wat beide prisoniers en personeel insluit.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Hoofplek: 'Brandvlei'”. 2011-Sesnus. URL besoek op 20 Maart 2012.

Koördinate: 33°45′20″S 19°24′35″O