Brann Bergen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SK Brann
Brann stadion Bergen.JPG
Volle naam Sportsklubben Brann
Stigting 26 September 1908
Tuisveld Brann Stadion,
Bergen
Kapasiteit 17 300
Voorsitter Vlag van Noorweë Lars Modestad
Afrigter Vlag van Noorweë Rune Skarsfjord
Liga Tippeligaen
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

SK Brann is 'n Noorse sokkerklub in Bergen. Sedert 1987 speel die span in die Tippeligaen (die hoogste Noorse afdeling). Brann se tuisveld is die Brann Stadion, wat 'n kapasiteit van 17 300 sitplekke het. Die klub het drie keer die Noorse kampioenskap gewen.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Noorweë (3)
1961/62, 1963, 2007
(naaswenner (5): 1951/52, 1975, 1997, 2000, 2006)
  • Noorse Beker (6)
1923, 1925, 1972, 1976, 1982, 2004
(naaswenner (9): 1917, 1918, 1950, 1978, 1987, 1988, 1995, 1999, 2011)

Bekende sokkerspeler[wysig]