Brantridge Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Brantridge Park in Wes-Sussex was een van die minder belangrike koninklike wonings in Engeland. Dit is in die Brantridge-woud geleë en was die huis van die 1ste Graaf van Athlone en sy vrou, prinses Alice van Albany, die laaste oorlewende kleindogter van koningin Victoria. Victoria se jongste dogter, prinses Beatrice, het ook van 1919 tot 1944 hier gewoon.

Die huis is later in woonstelle opgedeel.

Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
 Bewoon  Bagshot ParkBalmoral-kasteelBirkhallBuckingham-paleisClarence HouseGatcombe ParkHighgrove HouseHillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleisLlwynywermodRoyal LodgeSandringham HouseThatched House LodgeWindsor-kasteel
 Histories  Paleis van BeaulieuBeaumont-paleisBrantridge ParkBridewell-paleisCarlton HouseCoombe AbbeyCoppinsCumberland LodgeDunfermline-paleisEdinburg-kasteelEltham-paleisFalkland-paleisFort BelvedereHampton Court-paleisKew-paleisKings LangleyLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van MeyNonsuch-paleisOatlands-paleisOsborne HousePaleis van PlacentiaQueen's HouseRibsden HoltRichmond-paleisRoyal PavilionSavoy-paleisStirling-kasteelSunninghill ParkLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van WhitehallWhite LodgeWoodstock-paleis