Breëbekstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Breëbekstrandloper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Limicola (word betwis)
Koch, 1816
Spesie: L. falcinellus
Binomiale naam
Limicola falcinellus
(Pontoppidan, 1763)

Die Breëbekstrandloper (Limicola falcinellus) is 'n skaars somertrekvoël en word gevind by riviermondings, minder dikwels by vleie en mere. Die voël is 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 38 cm. In Engels staan die voël bekend as die Broad-billed Sandpiper.

Die voël is die enigste spesie in die genus Limicola.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Limicola falcinellus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.