Breëkop-slaper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Breëkop-slaper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Gobioidei
Familie: Eleotridae
Genus: Eleotris
Spesie: E. melanosoma
Binomiale naam
Eleotris melanosoma
Bleeker, 1852

Die breëkop-slaper (Eleotris melanosoma) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei. Die vis kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as die broadhead sleeper.

Voorkoms[wysig]

Die is donker bruin tot swart van kleur en het partkeer 'n reeks horisontale lyne op die lyf en word tot 170 mm groot. Die vis het 'n groot bek.

Habitat[wysig]

Die vis is geheimsinnig en leef op modderige gedeeltes van strandmere en wortelboom moerasse en partykeer ook in varswater.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]