Bregenz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bregenz
AntonSchneiderStr.JPG

Kaart Wapen
Map at bregenz.png
Wappen Bregenz.jpg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Flag of Vorarlberg.svg Vorarlberg
 Distrik Bregenz
 Koördinate 47°30′N 09°45′O
 Stigting Omstreeks 500 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 29,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 427 m
 Bevolking:  
 - Totaal (30 September 2010) 27 788
 - Bevolkingsdigtheid 942/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MET)
 Burgemeester Markus Linhart (ÖVP)
 Amptelike Webwerf www.bregenz.at
Kaart van die Bodenmeer met Bregenz

Bregenz (plaaslik ['breagats], Standaardduits ['bre:gənts]) is die hoofstad van Vorarlberg in die weste van Oostenryk langs die Bodenmeer en die derde grootste stad van Vorarlberg naas Dornbirn en Feldkirch. Die stad het 'n bevolking van 27 788 op 30 September 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 29,51 km².