Breidbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Breidbach
Breids, Breidz or Breity
Ligging van Breidbach op 'n kaart (Oos-Kaap)
Breidbach
Breidbach
 Breidbach se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°53′S 27°26′O Koördinate: 32°53′S 27°26′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Oppervlak[1]
 - Dorp 2,49 km²  (1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 7 767
 - Digtheid 3 119/km² (8 078,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 18.2%
 • Kleurling 80.8%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 0.3%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 80.6%
 • Xhosa 14.0%
 • Engels 3.5%
 • Ander 2.0%
Poskode (posbus) 5601
Skakelkode(s) 043

Breidbach is 'n dorp in die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is ingesluit in die Buffalo City Metro.

Breidbach is oorspronklik in 1857 gestig as 'n nedersetting vir lede van die Duitse Legioen. [2] Vandag bestaan ​​die inwoners hoofsaaklik uit Kleurlinge en Xhosas. Die gebied spog met 'n ryk kultuur van sport-entoesiaste (hoofsaaklik krieket, rugby en sokker) en kerkgangers.

Breidbach het twee skole, 'n primêre skool en sekondêre skool, beide is dubbelmedium (tweetalig). Die toerisme-aantreklikhede is: die nagklubs, sportveld, kliniek, biblioteek, gemeenskapsentrum, slaghuis en kerke.

Die Yellowwoods-waterval in die Yellowwoods-rivier, 'n sytak van die Buffelsrivier, is naby die dorp geleë.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Breidbach”. Sensus 2011.
  2. Breidbach: Entertainment in the 1960's & 70's”. Amathole Museum. URL besoek op 3 January 2014.