Breyten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Breyten
Ligging van Breyten op 'n kaart (Mpumalanga)
Breyten
Breyten
 Breyten se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°18′0″S 29°59′0″O Koördinate: 26°18′0″S 29°59′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Gert Sibande
Munisipaliteit Msukaligwa
Oppervlak[1]
 - Dorpie 4,52 km²  (1,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 14 347
 - Digtheid 3 174/km² (8 220,6/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 94.4%
 • Kleurling 0.8%
 • Indiër/Asiër 0.6%
 • Blank 4.0%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 81.4%
 • Swazi 4.5%
 • Afrikaans 4.3%
 • Engels 2.9%
 • Ander 6.8%
Poskode (straat) 2330
Poskode (posbus) 2330
Skakelkode(s) 017

Breyten is 'n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika, geleë tussen Carolina en Ermelo aan die voet van die Klipstapel, die hoogste punt op die waterskeiding tussen die weswaarts vloeiende Vaalrivierstelsel en die ooswaarts vloeiende Olifants/Letabarivier en Komatirivierstelsels.

Geskiedenis[wysig]

Die oorspronklike plaas, Bothasrus, waarop die dorp ontwikkel is, is aan Lukas Potgieter gegee in 1888 as vergoeding vir die verlies van 'n been tydens die Eerste Vryheidsoorlog tydens die Slag van Ingogo. Hy het die plaas later aan veldkornet Nicolaas Breytenbach verkoop na wie die dorp vernoem is. Die dorp is in 1905 uitgelê nadat die spoorlyn die dorpie vanaf Springs bereik het.

Distrik[wysig]

Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.

Bekendste persoon in Breyten gebore[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Breyten”. Sensus 2011.

Eksterne skakels[wysig]