Bridgetown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bridgetown
Bridgetown1.jpg

Kaart Wapen
Barbados-CIA WFB Map.png
City of Bridgetown, Barbados Armorial bearing.jpg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Barbados Barbados
 Eiland Barbados
 Koördinate 13°05′N 59°36′W
 Gestig op 5 Julie 1628
 Oppervlakte:  
 - Totaal 38,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 96 578
 - Bevolkingsdigtheid 2 489/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester

Bridgetown is die hoofstad en grootste stad van Barbados, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 96 578 in 2006 gehad en het 'n bevolkingsdigtheid van 2 489/vk km. Die stad is op 5 Julie 1628 deur Britte onder Charles Wolverstone gestig. Die historiese stadsentrum van Bridgetown is in 2011 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]