Brigitta Boccoli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brigitta Boccoli
Naam Brigitta Boccoli
Geboorte 5 Mei 1972
Rome, Italië
Nasionaliteit Italië
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brigitta Boccoli (1972 - ) is 'n Italiaanse aktrise van televisie en teater[1]

Biografie[wysig]

Boccoli is op 5 Mei 1972 in Rome in Italië gebore. Sy is die suster van die Italiaanse aktrise Benedicta Boccoli. Sy begin haar loopbaan in 1988 as TV-akteur in die program Pronto, chi gioca?, waar haar suster ook gewerk het.

In 1966 trou sy met die sirkusatleet, Stefano Nones Orfei[2]. Hulle seun se naam is Manfredi[3].

Rolprente[wysig]

  • 1982: Manhattan Baby, regisseur: Lucio Fulci
  • 1985: La ragazza dei lillà, regisseur: Flavio Mogherini
  • 1987: Com'è dura l'avventura, regisseur: Flavio Mogherini
  • 1991: Nostalgia di un piccolo grande amore, regisseur: Antonio Bonifacio
  • 2003: Gli angeli di Borsellino, regisseur: Rocco Cesareo
  • 2006: Olè, realisateur: Carlo Vanzina

Televisie[wysig]

  • 2000-2001: Ricominciare
  • 2001: Una donna per amico 3
  • 2002: Cuori rubati
  • 2004: Don Matteo 4, toneel 23

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]