Brilsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brilsterretjie
Volwassene in Australië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Onychoprion
Spesie: O. anaethetus
Binomiale naam
Onychoprion anaethetus
(Scopoli, 1786)
Sinonieme

Sterna anaethetus Scopoli, 1786

Die Brilsterretjie (Onychoprion anaethetus) - ook bekend as die Brilseeswael - is 'n voël, nie-broeiend en 'n besoeker aan die kus van Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle is meestal pelagies maar slaap soms ook op land. Die voël is 30 - 32 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Bridled Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Brilsterretjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]