British National Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die huidige leider: Nick Griffin

Die British National Party (BNP) is 'n verregse nasionalistiese politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1982 deur John Tyndall.