Britse oorsese gebiede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa, en is met die uitsondering van Gibraltar nie deel van die Europese Unie nie.

Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.

Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.

In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer was, maar wat amptelik onafhanklike state was.

Vlag Wapen Naam Ligging Leuse Oppervlakte Bevolking Hoofstad
Flag of Anguilla.svg Coat of arms of Anguilla.svg Anguilla Karibiese See en Atlantiese Oseaan Strength and Endurance 146 km²[1] 13 500[2] The Valley
Flag of Bermuda.svg Coat of arms of Bermuda.svg Bermuda Karibiese See en Atlantiese Oseaan Quo fata ferunt (Latyns: "Whither the Fates carry [us]") 54 km²[3] 64 000 (2007 skatting)[4] Hamilton
Flag of the British Antarctic Territory.svg Coat of arms of the British Antarctic Territory.svg Brits-Antarktiese Gebied Antarktika Research and discovery 1 709 400 km²[1] 50 in winter; meer as 400 in somer[5] Rothera (hoofbasis)
Flag of the British Indian Ocean Territory.svg Coat of arms of the British Indian Ocean Territory.svg Britse Indiese Oseaangebied Indiese Oseaan In tutela nostra Limuria (Latyns: "Limuria is in our charge") 46 km²[6] Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel.[7] Diego Garcia (basis)
Flag of the British Virgin Islands.svg Coat of arms of the British Virgin Islands.svg Britse Maagde-eilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan Vigilate (Latyns: "Be watchful") 153 km²[8] 27 000 (2005 skatting)[8] Road Town
Flag of the Falkland Islands.svg Coa Falkland.svg Falkland-eilande Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan Desire the right 12 173 km²[3] 2 955 (2006 sensus)[9] Stanley
Flag of Gibraltar.svg Coat of arms of Gibraltar1.svg Gibraltar Iberiese skiereiland Nulli expugnabilis hosti (Latyns: "No enemy shall expel us") 6,5 km²[10] 28 800 (2005)[11] Gibraltar
Flag of the Cayman Islands.svg Coat of arms of the Cayman Islands.svg Kaaimanseilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan He hath founded it upon the seas 264 km²[12] 51 384[12] Georgetown
Flag of Montserrat.svg Coat of arms of Montserrat.svg Montserrat Karibiese See en Atlantiese Oseaan 101 km²[13] 4 655 (2006 skatting)[13] Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp - de facto hoofstad is Brades)
Flag of the Pitcairn Islands.svg Coat of arms of the Pitcairn Islands.svg Pitcairneilande Oseanië en Stille Oseaan 45 km²
(al eilande)[14]
51 (2008)[15] Adamstown
Flag of Saint Helena.svg Coat of arms of Saint Helena.svg Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha   Afrika en Atlantiese Oseaan Loyal and Unshakeable (Sint Helena)
Our faith is our strength (Tristan da Cunha)
420 km² 4 255 (slegs Saint Helena; 2008 sensus)[16]
1 275 (Ascension and Tristan da Cunha; skatting)[17]
Jamestown
Flag of South Georgia and the South Sandwich Islands.svg Coat of arms of South Georgia and the South Sandwich Islands.svg Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan Leo terram propriam protegat (Latyns: "Let the lion protect his own land") 4 066 km²[18] 99[19] King Edward Point/Grytviken
Flag of the United Kingdom.svg Royal Coat of Arms of the United Kingdom (HM Government).svg Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en Dhekelië Middellandse See (Siprus) 255 km²[20] 14 000 (ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel) Episkopi Cantonment
Flag of the Turks and Caicos Islands.svg Coat of arms of the Turks and Caicos Islands.svg Turks- en Caicos-eilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan 430 km²[21] 32 000 (2006 sensus skatting)[21] Cockburn Town

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 British Antarctic Territory”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  2. Commonwealth Secretariat — Anguilla”. Thecommonwealth.org. URL besoek op 2012-01-13.
  3. 3,0 3,1 UNdata | record view | Surface area in km2”. Data.un.org: 2012-01-13. URL besoek op 2012-1-013.
  4. Bermuda”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  5. Commonwealth Secretariat — British Antarctic Territory”. Thecommonwealth.org. URL besoek op 2012-01-13.
  6. British Indian Ocean Territory”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  7. Commonwealth Secretariat — British Indian Ocean Territory”. Thecommonwealth.org. URL besoek op 2012-01-13.
  8. 8,0 8,1 British Virgin Islands (BVI)”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  9. Commonwealth Secretariat — Falkland Islands”. Thecommonwealth.org: 1982-06-14. URL besoek op 2012-01-13.
  10. Gibraltar”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  11. Commonwealth Secretariat — Gibraltar”. Thecommonwealth.org: 2002-11-07. URL besoek op 2012-01-13.
  12. 12,0 12,1 The World Factbook: Cayman Islands”. CIA. URL besoek op 2012-01-13.
  13. 13,0 13,1 Montserrat”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  14. Pitcairn Island”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  15. Commonwealth Secretariat — Pitcairn Islands (Pitcairn, Henderson, Ducie and Oeno Islands)”. Thecommonwealth.org. URL besoek op 2012-01-13.
  16. UN Statistics — St Helena census 2008”. unstats.un.org. URL besoek op 2012-01-13.
  17. Territories: St Helena, Ascension, Tristan da Cunha”. bbc.co.uk: 2010-12-01. URL besoek op 2012-01-13.
  18. http://www.umsl.edu/services/govdocs/wofact92/wf930224.txt
  19. Population of Grytviken, South Georgia and the South Sandwich Islands”. Population.mongabay.com: 2009-03-31. URL besoek op 2012-01-13.
  20. SBA Cyprus”. Jncc.gov.uk. URL besoek op 2012-01-13.
  21. 21,0 21,1 Turks and Caicos Islands”. Jncc.gov.uk: 2009-11-01. URL besoek op 2012-01-13.

Bronne[wysig]

  • Harry Ritchie, The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997)
  • Simon Winchester, Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985)
  • George Drower, Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992)
  • George Drower, Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998)
  • Ben Fogle, The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003)
  • Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', in Aspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50
  • Bonham C. Richardson, The Caribbean in the Wider World, 1492-1992

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië