Brittaniabaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brittaniabaai
(Britannia bay)
Ligging van Brittaniabaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Brittaniabaai
Brittaniabaai
Koördinate: 32°43′0″S 17°56′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Plaaslike Munisipaliteit Saldanhabaai
Bevolking (2001)
 - Stad 227
Tydsone SAST (UTC+2)

Brittaniabaai is geleë op die Weskus-skiereiland sowat 160 km vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg, en sowat 47 km noord van Saldanha.[1]

Die dorp is vernoem na die Britse Oos-Indiese skip, die Britannia, wat op 22 Oktober 1826 deur die rif in die baai beskadig is. Die wrak is in Januarie 1998 herontdek en onder toesig van die Nasionale Monumenteraad geplaas.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Wideblue, Brittania (en) , Besoek op 28 Mei 2012