Brjansk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Brjansk-oblast.
Brjansk
Брянск
Kerk van die Heilige Graf in Brjansk
Kerk van die Heilige Graf in Brjansk
Wapen van Brjansk
Wapen
Ligging van Brjansk-oblast in Rusland
Ligging van Brjansk-oblast in Rusland
Ligging van Brjansk op 'n kaart (Brjansk-oblast)
Brjansk
Brjansk
Ligging van die stad Brjansk in Brjansk-oblast
Koördinate: 53°15′N 34°22′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Brjansk-oblast
Stigting 985[1]
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Aleksandr Jakowlewitsj Kowalef[2]
Bevolking (2013)
 - Stad 410 837
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.admin.bryansk.ru/

Brjansk (Russies: Брянск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Brjansk-oblast. Dit is 379 km suidwes van Moskou geleë. Die bevolking in 2013 was 410 837.

Verwysings[wysig]

  1. (ru) (2003) Энциклопедия Города России. Moskou: Большая Российская Энциклопедия, 56. ISBN 5-7107-7399-9. 
  2. (ru) Александр Ковалев стал главой Брянска

Eksterne skakels[wysig]