Bruinkeelwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinkeelwewer
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. xanthopterus
Binomiale naam
Ploceus xanthopterus
(Finsch & Hartlaub, 1870)

Die Bruinkeelwewer (Ploceus xanthopterus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in woud en bossieveld, naby broeiplekke in vleie. Die voël is poliginies. Hulle broei alleen of in klein kolonies, dikwels saam met ander wewers. Die nes is taamlik yl sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Brown-throated Weaver.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus xanthopterus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.