Bruinkoppapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinkoppapegaai
Bruinkoppapegaai in die Krugerwildtuin.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittacidae
Subfamilie: Psittacinae
Genus: Poicephalus
Spesie: P. cryptoxanthus
Binomiale naam
Poicephalus cryptoxanthus
(Peters, 1854)

Die Bruinkoppapegaai (Poicephalus cryptoxanthus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, rivierwoud en oop boomveld. Die voël kom voor in Mosambiek, die Laeveld en noord KwaZulu-Natal. Die voël is 22 - 25 cm lank en 125 - 150 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Brown-headed Parrot.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bruinkoppapegaai (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Poicephalus cryptoxanthus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.