Bruinmossel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinmossel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Bivalvia
Subklas: Pteriomorphia
Orde: Mytiloida
Familie: Mytilidae
Genus: Perna
Spesie: P. perna
Binomiale naam
Perna perna
Linnaeus, 1758
Sinonieme
  • Chloromya perna
  • Mya perna
  • Mytilus perna
  • Perna indicata
  • Perna picta
  • Mytilus afe
    Gmelin, 1791
  • Mytilus africanus
    Chemnitz, 1785
  • Mytilus elongatus
    Lamarck, 1817
  • Mytilus pictus
    Born, 1780
  • Mytilus venezolanus
    Andreu, 1965

Die Bruinmossel (Perna perna) kom voor aan die Suid-Afrikaaanse suid- en ooskus. Die mossel se skulp is glad en geelbruin en die seediertjie kom voor in die tussengetysone in rotsagtige gebiede. Die mossel groei in digte kolonies en anker hulself aan rotse met sterk drade wat deur 'n klier in die voet gevorm word. Die mossel word tot 12.5 cm lank. Die mossel word deur seekat, vis en kreef gevreet en is 'n gewilde seekos.

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bruinmossel (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: