Bruinwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinwewer
Mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. rubiginosus
Binomiale naam
Ploceus rubiginosus
Rüppell, 1840

Die Bruinwewer (Ploceus rubiginosus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in dorre savanne en grasagtige boomveld. Hulle broei in groot kolonies in bome in 'n slordige nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut Weaver.

'n Mannetjie en 'n wyfie.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus rubiginosus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.