Bucerotinae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bucerotinae
Buceros bicornis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Bucerotidae
Subfamilie: Bucerotinae

Bucerotinae is 'n subfamilie van die familie van neushoringvoëls (Bucerotidae). Die subfamilie verteenwoordig al die lewende spesies van neushoringvoëls, met die uitsondering van twee spesies. Die subfamilie word in 8 genera ingedeel wat 51 spesies omvat. Die voëls kom wydverspreid oor tropiese Afrika en Asië voor. Hulle is tipies groot voëls, wat maklik aan hulle sekelvormige snawels uitgeken kan word.

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]