Bucklebury

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bucklebury
Die dorpskerk van St. Maagd Maria
Die dorpskerk van St. Maagd Maria
Ligging van Bucklebury op 'n kaart (Engeland)
Bucklebury
Bucklebury
Koördinate: 51°26′02″N 1°12′25″W Koördinate: 51°26′02″N 1°12′25″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Berkshire
Bevolking (2001)
 - Dorp 2 066
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode RG7
Webwerf: bradford.gov.uk
Oorstroming in Bucklebury

Bucklebury is 'n dorpie en 'n civil parish, geleë in die Engelse graafskap van Berkshire. In die 2001-sensus het die dorpie 'n bevolking van 2 066 gehad. Bucklebury behoort tot die unitary authority van West Berkshire en lê noordoos van die stad Newbury.

Bucklebury dateer van voor die inval van die Normandiërs in 1066. Die dorpie (as Borgeldeberie) en die dorpskerk is in die Domesday Book van 1086 gelys.

Bekende inwoners[wysig]

Bronne[wysig]

  • Die Engelstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bucklebury (kategorie)