Burgerspas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Burgerspas is 'n bergpas op die R318 in die Koo noordwes van Montagu. Die pas bereik sy maksimum hoogte op 762m en die grootste helling is 1:14.

Sien ook[wysig]

Koördinate: 33°41′28.0″S 19°55′12.1″O