Burmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Burmees
မြန်မာစာ / မြန်မာစကား
Gepraat in: Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 32 miljoen[1]
Taalfamilie: Sino-Tibeties
 Tibeto-Burmees
  Lolo-Burmees
   Burmees 
Skrifstelsel: Burmese skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Mianmar Mianmar
Gereguleer deur: Mianmar Taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: my
ISO 639-2: mya
ISO 639-3: mya 
Verspreiding van Burmees

Burmees (MyanmaSa.png, မြန်မာစာ, mranma ca, [mja˨ɴma˨sa˨] of [bəma˨sa˨] vir die geskrewe taal en Mranmacaka.svg, မြန်မာစကား, mranma ca.ka:, [mja˨ɴma˨səga˦] of [bəma˨səga˦] vir die gesproke taal) is 'n Sino-Tibetiese taal en word deur 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat. Burmees is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van IndosjinaViëtnamees en Thai.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Burmees