Burnham-on-Crouch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Burnham-on-Crouch
Burnham-on-Crouch stasie
Burnham-on-Crouch stasie
Ligging van Burnham-on-Crouch op 'n kaart (Essex)
Burnham-on-Crouch
Burnham-on-Crouch
Koördinate: 51°37′42″N 0°48′52″O Koördinate: 51°37′42″N 0°48′52″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevolking (2001)
 - Stad 7 636

Burnham-on-Crouch is 'n dorp in die Engelse graafskap van Essex, op die noorde oewer van die Crouchrivier geleë. Alhoewel die dorp net 7 600 inwoners het, is dit die hoofdorp van die Dengie-skiereland (ongeveer 20 000 inwoners).