Butha-Buthe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Butha-Buthe
Butha-Buthe se hoofstraat
Butha-Buthe se hoofstraat
Ligging van Butha-Buthe op 'n kaart (Lesotho)
Butha-Buthe
Butha-Buthe
Koördinate: 28°47′0″S 28°14′0″O
Land Vlag van Lesotho Lesotho
Distrik Butha-Buthe
Tydsone SAST (UTC+2)

Butha-Buthe is 'n dorp in die noorde van Lesotho. Dit is net suid van die Caledonrivier en 18 km vanaf Fouriesburg wat aan die Suid-Afrikaanse kant is. Caledonspoort, die doeanepos, is tussen die twee lande. Mosjesj, 'n opperhoof en stigter van die Basotho-volk is naby Butha-Buthe gebore.

Eksterne skakels[wysig]