C/1652 Y1

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
C/1652 Y1
Ontdekking
Ontdek deur: Jan van Riebeeck
Ontdekkingsdatum: 17 Desember 1652
Alternatiewe benamings: 1652
Orbitale karakteristieke A
Perihelium afstand: 0.8475 AU
Eksentrisiteit: 1.0
Inklinasie: 79.461°
Laste Perihelium: 13 November 1652

C/1652 Y1 was 'n komeet wat deur Jan van Riebeeck ontdek is. Dit is vir die eerste keer op 17 Desember 1652 (Juliaanse kalender) waargeneem en was die eerste komeet wat van Suid-Afrika ontdek is.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Map with Comet C/1652 Y1, Besoek op 30 April 2007