Caesalpinioideae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Caesalpinioideae
Delonix regia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Caesalpinioideae
Tribus
Sinonieme
  • Caesalpiniaceae R. Brown
  • Cassiaceae Vest
  • Ceratoniaceae Link

Caesalpinioideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 1000 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan vyftig in Suider-Afrika voorkom en veertig van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Flambojant-subfamilie. Dit is die kleinste sub-familie in die familie.

Genera[wysig]

Die volgende genera hoort tot die subfamilie:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]