Caesionidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Caesionidae
Blou-en-goue piesangvisse (Caesio caerulaurea) en Geelrug-piesangvisse (Caesio xanthonota)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Caesionidae
Genera

Caesio
Dipterygonotus
Gymnocaesio
Pterocaesio
Sien teks vir spesies.

Sinonieme

Caesioninae

Die Piesangvisse (Caesionidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens twintig spesies in hierdie familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus gevind:

  • Caesio
  • Pterocaesio

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]