Cambridge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cambridge
Cambridge op 'n reënerige dag.
Cambridge op 'n reënerige dag.
Ligging van Cambridge op 'n kaart (Engeland)
Cambridge
Cambridge
Koördinate: 52°12′00″N 0°07′00″O Koördinate: 52°12′00″N 0°07′00″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Cambridgeshire
Stigting 1ste eeu
Stadstatus 1951
Regering
 - Burgemeester Paul Saunders
Oppervlak
 - Stad  44,65 vk m (115,65 km²)
Hoogte  20 vt (6 m)
Bevolking (2010)
 - Stad 125 700
 - Metropolitaans 752 900
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode CB1 – CB5
Skakelkode(s) 01223
Webwerf: cambridge.gov.uk

Cambridge is 'n stad en distrik in die graafskap Cambridgeshire in die suidooste van Engeland. Die stad is ongeveer 80 kilometer noordoos van Londen geleë. Cambridge beslaan 'n oppervlakte van 115,65 km² en het sowat 126 000 inwoners, waarvan min of meer 22 500 studente is, in 2010 gehad.

Die stad is veral bekend as die tuiste van die Universiteit van Cambridge, wat naas die Universiteit van Oxford een van die twee belangrikste Engelse universiteite is. Die verskillende kolleges is oor die stad versprei, maar ressorteer almal onder dieselfde universiteit.