Campbell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Campbell
Grootfontein of Knoffelvallei
'n Kerkie op Campbell
'n Kerkie op Campbell
Ligging van Campbell op 'n kaart (Noord-Kaap)
Campbell
Campbell
 Campbell se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Pixley ka Seme
Munisipaliteit Siyancuma
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 78,35 km²  (30,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 179
 - Digtheid 28/km² (72,5/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 12.1%
 • Kleurling 80.3%
 • Indiër/Asiër 1.3%
 • Blank 1.2%
 • Ander 5.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 95.1%
 • Engels 1.7%
 • Ander 3.2%
Poskode (straat) 8360
Poskode (posbus) 8360
Skakelkode(s) 053

Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei [2]) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die Londense Sendinggenootskap. Die kerk is in 1831 gebou en was die eerste noord van die Oranjerivier. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]