Carolus-Duran

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Carolus-Duran
Portrait of Carolus-Duran.jpg
Carolus-Duran
Portret deur John Singer Sargent, 1879. Olie op doek
Gebore (1837-07-04)4 Julie 1837
Lille, Frankryk
Sterf 17 Februarie 1917 (op 79)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Veld skildery
Opleiding Académie des Beaux-Arts
Beskermhere François Souchon
Beïnvloed deur Gustave Courbet, Diego Vélasquez

Charles Auguste Émile Durand, beter bekend as Carolus-Duran (* 4 Julie 1837, † 17 Februarie 1917), was 'n Franse skilder en kunsdosent wat veral bekendheid verwerf het met sy stylvolle en elegante portretskilderye van hooggeplaastes in die tyd van die Derde Franse Republiek.

Geselekteerde werke[wysig]