Carpo (maan)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Carpo   
Ontdekking
Ontdek deur Scott S. Sheppard et al.
Datum 2003
Wentelbaaneienskappe
Wentelbaanradius 17,145 Gm
Eksentrisiteit 0,4316[1]
Wentelperiode 458,625 dae
Inklinasie 56° tot Ekliptika
Fisiese eienskappe
Gem. radius ~1,5km


Carpo (Grieks: Καρπώ), ook bekend as Jupiter XLVI, is ’n maan van Jupiter. Dit is in 2003 deur ’n span onder Scott S. Sheppard ontdek en aanvanklik S/2003 J 20 genoem. Dit het sy huidige naam vroeg in 2005 gekry.

Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.

Verwysings[wysig]

  1. Jacobson, R.A. (2006) JUP262 (2007-06-28). “Planetary Satellite Mean Orbital Parameters”. JPL/NASA. URL besoek op 2008-01-19.