Casamancerivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
fleuve Casamance
Die Casamancerivier naby Ziguinchor, Senegal.
Die Casamancerivier naby Ziguinchor, Senegal.
Oorsprong Kolda
Monding Ziguinchor, Senegal
Atlantiese Oseaan
Gebied waardeur dit vloei Senegal
Lengte 320 km (199 myl)
Monding-hoogte 0 m

Die Casamancerivier (Frans: fleuve Casamance) is 'n rivier in Senegal wat wes vloei tussen Gambië en Guinee-Bissau en in die Atlantiese Oseaan in vir omtrent 320 km (199 myl). Slegs 130 km (81 myl) daarvan is egter bevaarbaar.