Cedarville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cedarville
Ligging van Cedarville op 'n kaart (Oos-Kaap)
Cedarville
Cedarville
Koördinate: 30°23′17″S 29°2′28″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Alfred Nzo
Plaaslike Munisipaliteit Matatiele
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4730

Cedarville is 'n klein landboudorpie in die Oos-Kaap (was vroeër in suidwestelike KwaZulu-Natal) in Suid-Afrika. Die dorp is formeel in 1912 gestig en vernoem na die Cedarberg (1 932m) wat die suidelike ingang tot die vallei van die Mzimvuburivier bewaak. Die naaste groot dorp is Kokstad en die R56 hoofpad gaan deur die dorp.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]