Chang Myon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chang Myon
장면/張勉
Chang Myon

Chang Myon in 1955


4de Vise-President van Suid-Korea
Ampstermyn
30 Mei 1956 – 24 April 1960
Voorafgegaan deur Ham Tae-young
Opgevolg deur Lee Ki-bung

2de Eerste Minister van Suid-Korea
Ampstermyn
23 November 1950 – 24 April 1952
Voorafgegaan deur Heo Jeong
Opgevolg deur Chang Do-yong
Ampstermyn
18 Augustus 1960 – 18 Mei 1961

Persoonlike besonderhede
Geboorte 28 Augustus 1899
Seoel, Keiserryk Korea (tans Suid-Korea)
Sterfte 4 Junie 1966
Seoel, Suid-Korea
Eggenoot/eggenote Kim Ok-yun
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Chang Myon signature.jpg

Chang Myon (Koreaans: 장면, 28 Augustus 1899 - 4 Junie 1966) was 'n Suid-Koreaanse politikus en diplomaat. Hy was die vierde visepresident van Suid-Korea (1956-1960), die derde Eerste Minister (1950-1952) en sewende Eerste Minister van Suid-Korea (1960-1961).

Bronne[wysig]