Changsja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Changsja
长沙
Changsha montage.png
Ligging van Changsja op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Changsja
Changsja
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 28°11′46″N 112°58′20″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hunan
Regering
 - Burgemeester Zhang Jianfei
Oppervlak
 - Stad 11 819 km²  (4 563 vk m)
Hoogte 63 m (208 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 044 118
 - Digtheid 600/km² (1 500/vk m)
 - Stedelik 3 617 469
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 410000
Skakelkode(s) 0731
Webwerf: changsha.gov.cn

Changsja (Sjinees: 长沙) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 044 118 in 2010. Die stad is geleë in die suidweste van Sjina. Tussen 1912 en 1918 het Mao Zedong in Changsja gewoon en kommunisme aangeneem. Tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog is groot dele van die stad vernietig en eers ná die stigting van die Volksrepubliek van Sjina heropbou.