Changwon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Changwon
창원시
Changwon City Hall.jpg

Kaart Vlag
Changwon-Masan-Jinhae Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Yeongnam
 Koördinate 35°16′N 128°39′O
 Gestig op 1408
 Oppervlakte:  
 - Totaal 743,48 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 081 499
 - Bevolkingsdigtheid 1 469,67/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Wansu Park
 Amptelike webwerf www.changwon.go.kr

Changwon (Koreaans: 창원시) is 'n groot stad in die suidooste van Suid-Korea en lê in die suidooste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 081 499 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 743,48 km². Changwon is aan die See van Japan geleë, beheer Suid-Korea se derde belangrikste hawe ná die buurstede Busan en Ulsan en is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Suid-Korea.