Charkif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Charkof)
Spring na: navigasie, soek

Харків • Харькoв
Charkif
Kharkov Freedom Square.jpg

Kaart Wapen
Charkiw-Ukraine-Map.png
Kharkiv-town-herb.svg
Vlag
Kharkiv-town-flag.svg
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
 Oblast Flag of Kharkiv Oblast.svg Charkif
 Stigting 1654
 Oppervlakte:  
 - Totaal 310 vk km
 Hoogte bo seevlak 152 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 449 000
 - Bevolkingsdigtheid 4 500/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 732 400
 Tydsone EET / UTC +2
 - Somertyd EEST / UTC +3
 Burgemeester Gennady Kernes
 Amptelike Webwerf city.kharkov.ua

Charkif (Oekraïns Харків/Charkiw, Russies: Харькoв/Charkow) is die tweede grootste stad ná die hoofstad Kiëf van die Oekraïne en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Oblast Charkif. Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 449 000 en van 1 732 400 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 310 km².